INFO:
Boer wat seuntjies molest**r in Frankfort uiteindelik vas na jarelange stryd! Hoewel ek weet dat dit ‘n uiters onsmaaklike onderwerp is vra ek tog dat u...
Boer wat seuntjies molest**r in Frankfort uiteindelik vas na jarelange stryd!Hoewel ek weet dat dit ‘n uiters onsmaaklike onderwerp is vra ek tog dat u sal kyk en die video so ver as moontlik versprei, omdat gevalle soos die wat ek in die video gaan bespreek voorkom kan word en die spesifieke gevalle wat ons gaan bespreek voorkom SOU word, as daar lig op die onderwerp was.Ons moet ten eerste die gemors onder ons eie mense uitsorteer voordat ons op enige eksterne vyand kan fokus. | Willem Petzer